
www.ietsiecool.co.za
Ietsie Cool
FoonFlous
Een oproep.
Dubbel die moeilikheid.
Het jy iemand wat dringend ’n bietjie moeilikheid nodig het? Gee vir Ietsie Cool en Flaffie die storie. Hulle doen die res.

Ontmoet die presenteerder
Die man agter die moeilikheid
Ietsie Cool is die man met die foon, die plan en gewoonlik net genoeg selfbeheersing om nie eerste te lag nie.
- Presenter
- Entertainer
- Content creator
- Professional troublemaker
Wie moet ons bel?
Jou beste vriend?
Jou baas?
Jou broer?
Jou eks?
Daai familielid wat alles glo?
Jy gee vir ons die ammunition. Ons maak die oproep.
Stuur die slagoffer
FoonFlous co-host
Ontmoet Flaffie
Elke goeie moeilikheidmaker het iemand nodig wat hom aanmoedig. Flaffie bring haar eie humor, vinnige mond en gevaarlike idees na FoonFlous.
Ietsie begin dalk die oproep... maar Flaffie maak seker die moeilikheid hou aan.
Ontmoet Flaffie

Twee mense.
Een foon.
Geen goeie idees nie.
0
Prank Calls
0
Victims
0
Laughs
0
Calls Gone Wrong